top of page

Flexi Linings bied water oplossings regoor Suider-Afrika.

IMG_2768.jpeg

'n 16 jaar waarborg

Flexi Linings is die oorspronklike ontwikkelaar van gespesialiseerde voerings van uitstaande gehalte wat die toets van die tyd deurstaan het. Ons beste voering het 'n  16 jaar waarborg, wat jou die gehalteversekering gee dat ons produkte sal hou.

Flexi Linings is die oorspronklike ontwikkelaar van die gespesialiseerde  1000g/vkm voering wat die toets van die tyd deurstaan het. Dit is die taaiste, duursaamste, buigsame voering wat daar is.

Sterkste op die mark

IMG_0344 (1).jpg
Tested & Certified
640px-SABS_logo.svg.png
1a3f6296-26b8-4062-a912-f8aca23260c9_edi
AWQC_FullColour_Hor_RGB.png

Ons voerings is SABS getoets en gesertifiseer deur AWQC (die Australiese Water Qualiteit Setrum) sodat jy seker kan wees dat jou voering veilig en betroubaar is vir enige gebruik.

       Getoets en                        gesertifiseer

FlexiliningEmbossed.jpg

Jy kry waarvoor jy betaal

Every  gespesialiseerde Flexi Linings-voering wat jy by ons bestel, sal met ons logo kom, sowel as die gewig van die voering daarop gebosseleer sodat jy gewaarborg is dat jy die voortreflike kwaliteit kry waarvoor jy betaal. Ons gewaarborgde voerings (die 1000, 900 en 850 g/vkm) is swart en bevat UV-stabiliseerders sodat die voerings nie bros word nie, en hou ten spyte van langdurige blootstelling aan die son. Alle sweiswerk word gedoen deur middel van 'n hoëfrekwensie-sweisproses wat verseker dat dit waterdig bly.

Ander spesifikasies

Voeringe:

Gewig

Waarborg

  • 850g/m²

  • 900g/m²

  • 1000g/m²

10 jaar

14 jaar

16 jaar

Versoek 'n kwotasie aanlyn.
Vir enige ander vrae en e navrae , kontak ons gerus .

bottom of page