top of page

Ons vervaardig, lewer en installeer sinkdamme regoor Suider-Afrika

FB_IMG_1641376321630.jpg

Kwaliteit gewaarborg

Ons sinkdamme is gebou met die hoogste gehalte van Aluzink al die pad vanaf Port Elizabeth

om te verseker dat jou dam enige strawwe toestand kan weerstaan.

Ons geriffelde reservoirs kom in 1,2 mm of 0,8 mm dikte, wat jou die vryheid gee om die dam die meeste na jou smaak te kies en ook betroubare sterkte te bied.

Bekostigbaar en betroubaar

IMG_0432.jpg
IMG_9144.jpg

Sal jou 'n leeftyd hou

Elke geriffelde reservoir kom met een van ons gesertifiseerde voerings van jou keuse wat jou 'n waarborg van tot 16 jaar gee.

Veilig en gesertifiseer

Ons damme is geskik en veilig om enigiets van drinkwater tot giftige afval te hou danksy ons SABS-getoetste voerings.

a726313d-f4f1-4b72-9385-7a737c330686_edited.jpg

Ander spesifikasies

Groottes:

Deursnee

Hoogte

  • 3,4m

  • 4,5m

  • 5,6m

  • 6,7m

  • 7,8m

  • 8,9m

  • 10m

  • 11,1m

  • 12,2m

  • Tot 17m

  • 1,5m

  • 2,3m

  • 3m

  • Tot 4,5m

Voeringe:

Gewig

Waarborg

  • 850g/m²

  • 900g/m²

  • 1000g/m²

10 jaar

14 jaar

16 jaar

Omslae:

  • 99% Skadu dak

  • PVC dak

  • Geriffelde dak

Afsetpunte:

  • 40 mm

  • 50 mm

  • 65 mm

  • 80 mm

  • 100 mm

  • 150 mm

  • Tot enige grootte

Versoek 'n kwotasie aanlyn.
Vir enige ander vrae en e navrae , kontak ons gerus .

bottom of page