top of page

Daar's geen lewe  sonder water nie .
Flexi Linings bied doelmatige water-dig oplossings
om jou te help  verseker en stoor lewegewende water wat  lewe beskerm en seker maak dat jy
MAAI wat jy SAAI

Ons het die enigste voering ontwikkel met 'n 16 jaar waarborg (maar verskaf ook goedkoper meer mededingende voerings) vir alle reservoirs en damme. Ons bou ook geriffelde (Gegalvaniseerde of Aluzink) reservoirs, maak wildvang  seile, Nomadiese tente vir spesiale geleenthede, en baie meer....

  • Whatsapp
  • Instagram
  • Facebook
  • LinkedIn
bottom of page